OOP LASAGNE MET EEND EN BLOU BESSIE SOUS

 

2014-04-17-ooplasagnatested

4 eend borsies
kwart k port
kwart k basamiek asyn
250 g bloubessies
1 E heuning
1 k hoenderstock
sout en rooipeper
1 E mezena
1 E bruin suiker
vars oreganum en roosmaryn gekap
Vars lasangne velle
Maak snytjies aan vetkant van eendborsies en vryf s&p en gekapte oreganum aan albei kante. Braai in warm pan met vetkant eerste. so drie min aan albei kante. moet nog pink binne in wees.Maak die sous en kook die lasangne velle. Sny die borsies in skyfies en rangskik dit alternatief saam die sous tussen die velle lasangne

Bron: Martie Fourie Moolman