MUFFIN HOTDOGS
Neem pakkie gekoopte savoury muffins Mix ( of enige van die waarvan julle hou), maak aan soos op die pakkie, gooi die deeg in die muffin pan en sny worsies, druk in die deeg dat hulle redelik uitsteek bo die deeg, bak soos op die aansywings. Bedien saam met Heerlike tamatiesous of sous van jou keuse.
Idee en Foto: Amanda Swanepoel

