MARTIE SE CORN DOGS

2014-04-15-corndogstested
MARTIE SE CORN DOGS
1 koppie koekmeel
1 koppie mieliemeel
ΒΌ koppie suiker
4 teelepel bakpoeier
1 eier
1 koppie melk
Meng goed en laat rus vir so 30 min. Ek het bock wurst gebruik en in drie stukkies gesny. Die deeg in ‘n lang beker gegooi, die worsies daar in gedoop en diep gebraai, sommer my eie sousie gemaak met sweet chillie, tamatiesous en tabasco

Resep en foto: Martie Fourie Moolman