MARIE SE NACHOS

2014-04-13-nachos

MARIE SE NACHOS

Ek kon nie nachos kry nie toe, gebruik ek doritos die kaas geur.
Doritos in bord gepak.
Uie gebraai en bo op doritos gepak.
Tamatie in klein blokkies gesny en bo-op gepak, sout en peper.
Ham in klein blokkies gesny en toe bo-op gepak.
Kaas gerasper en bo-op gesit in toe in oond gesmelt op 180°C vir 7 minute tot kaas gesmelt het.
Olywe bo-op gepak.
Aco in skywe gesny en rondom gepak.
Heel bo-op chunky cottage cheese.

Foto en resep: Marie Rheeder Troskie