Koolslaai ala Rinie

 

gideon se koolslaaitested

 hier is dit: n halwe kool opgekerf,
2 wortels gerasper,
1 greenpepper opgekerf,
1 blik kondensmelk(ek gebruik bietjie minder) en
1 koppie mayonnaise en geur met sout en peper.

Gideon Louw