KIT KAT RUM TRUFFELS

 

2014-04-26-kitkatrumtruffelstested

KIT KAT RUM TRUFFELS

Sjokolade versiersuiker

Sjokoladekoek / cup cakes
4 Kit Kat stafies – fyn gebreek
10 ml Rum Ekstrak
100g versiersuiker
gesmelte sjokolade vir doop

Meng al die bogenoemde baie goed saam en rol balletjies.
Plaas die balletjies vir 10 minute in die yskas en doop dan in gesmelte sjokolade

BRON- Corne Liebenberg