KAAS, HAM, TAMATIE EN EIER BROODJIE

 

2014-04-06-kaas,ham,tamatieeneierbroodtjie

Bestandele

1rooibostee brood (enige brood kan werk)
16 lang snytjies ham
16 stukkies kaas
Tamaties
4 eiers
Halwe koppie melk
Margarien

Gebruik n pannetjie wat die kant kan afhaal.
Smeer broodtjies albei kante.
Pak in rondte in pannetjie
Sit in ham die snytjie kaas en tamatie. Gooi sout en peper oor. Vou toe en sit tussen snytjies brood. Sit toe kant onder in pan. Sit so in elke snytjie brood.
Klits melk en eier saam en gooi oor brood. Rasper kaas bo oor

Sit in oond 180°c vir so 15 – 20min

BRON- Marian van Deventer