HEERLIKE SJOKOLADE VERSIERSEL

 paas cupcakestested
HEERLIKE SJOKOLADE VERSIERSEL
Elke gas kry n muffin om huis toe te neem. Ek het sommer n pakkie Snowflake cappuccino muffin mix gekoop en die water in die resep vervang met Maas (dik melk).

Maak ‘n versiersel van:
2 eetlepeles kakao
3 eetlepeles maizina
1 koppie suiker
1 eetlepeles kookolie
2 koppies kookwater

Roer die klontjies uit met n draad whisk en mikrogolf tot dik. Skep mengsel op muffins. Ek het Klein hasie ornamente gekoop en baba-paaseiertjies om Dit mee te versier

Bron en foto:  London Barber Cape Town
2de foto:  Louise Groenewalt