FLASH FRIED COURGETTES

tested

FLASH FRIED COURGETTES
Resep en foto: Nina Vermeulen
FOOD LOVERS RECIPES
Courgettes (murgpampoentjies / zucchini)
koekmeel
vars roosmaryn
smoked paprika

Soooo maklik.
Sny die courgettes in dun skyfies, maak droog met handoek papier en gooi sout op.
Laat Staan vir so 20 minute.
In ‘n sakkie, plaas meel, vars rosemary en ek’t sommer smoked paprika ingesit.
Plaas die courgettes in die sakkie en skud die sak sodat alles bedek is.
Maak ‘n bietjie olie warm in ‘n pan en pak courgettes in.
Flash fry aan elke kant vir so 2 minute.