DEATH BY CHOCOLATE MUFFINS


DEATH BY CHOCOLATE MUFFINS
En as jy kom hap dan kry jy die suprise van karamel in die middel
Koop n pakkie snowflake chocolate muffin mix en maak aan soos pakkie se. Skep deeg so kwart vol in pannetjies. Skep n teelepel karamel in middel en skep dan nog deeg bo oor.Ek maak my pannetjies vol soos die mugg and bean se add so hulle lekker groot. Bak +_20min haal uit en gooi gesmelte sjoklit bo oor.
Pasop net dit is baie warm
BRON- Marian van Deventer
Marian van Deventer Jy kan n rolo of een van daai caramel toffies…die sagtes wat in so lang boksie kom ook binne sit.