Burger met ‘n verskil

 

10257405_10153123581739460_255983392923657442_n

Dis Vrydag en in baie huise is dit burger aand, kyk net hierdie baie oulik idee watHélène Kluge vir ons ingestuur het.

Sny jou Puff Pastry in groot genoeg blokke, bak dit op 180 grade tot uitgepof en gaar, maak mooi middeldeur en pak jou burgers daarop, whala pragtig….