BRUSSELSE SPRUITJIES

 brusselse kooltjies
BRUSSELSE SPRUITJIES
250 g brusselse spruitkooltjies
250 g gewone kool gesny
2 ui gekap
Kook eers die kool sag en braai ui dan saam.
Voeg die knoffelsout, sout, swartpeper,
2ml oruganum by en net voor opdiening
150 g tussers of cheddar kaas bo oor.