AVO SEEKOS RYSSLAAI

tested
AVO SEEKOS RYSSLAAI
2 ryp avokado’s, in blokkies gesny
3 koppies gaar rys
200 g seekosmengsel
4 eetlepels kaassmeer
rooi, groen, geel soetrissies
1 ui
3 toontjies knoffel olyfolie vir roerbraai

Roerbraai die ui, knoffel en seekosmengsel en laat afkoel.
Meng die kaassmeer en rys goed deur.
Meng die blokkies pepper en avo deur die rys
Meng die seekosmengsel liggies deur.

Bron en foto: Corne Liebenberg