Waterlemoen Slaai met bosbessies en roosmaryn

1486641_10203637125513730_1494447650_n
Waterlemoen Slaai met bosbessies en roosmaryn… Wow stunning smaak. Ek het Saterdag die Bosbessie en Roosmaryn Slaaisous gekoop by Magda Johnstone (ons eie Bloemfonteinse Kokkedoor). Het die slaai by haar Kookstertjie stalletjie geproe en magtig dit is stunning. Waterlemoen in blokkies gesny en bosbessies ingesit en bosbessie en roosmaryn slaaisous oorgegooi en oornag in die yskas gelos. Absoluut fantastiese smaak!
Bron: Leanne Thurston Coetzer