ROOIBOK ROLRIB

rooibok rolribtested

ROOIBOK ROLRIB
Ontbeen n vet rooibok rib.
Smeer dit met sayn in, en strooi sout, Koljander, en Swart peper oor.
Sny nou die afval stukkies saam nog wildsvleis…so +/- 2kg
Maal dit nou saam met
1 Ui
1/2 aartappel
1 wortel
een bondel “spring onions”
1 eetlepel sout
1 eetlepel Koljander
1/2 teelepel Gamaalde neut
1 teelepel suuslemoen peper
1 eetlepel asyn..

pak die rib met so 500 gram BEES BAKON…blokkies..(offcuts)
As die vleis gemaal is…voeg die volgende by en meng lekker deur..
2 Rou hoender eiers
4 eetlepels koekmeel blom
Pak nou die maalvleis so 2 cm dik oor die hele rib
Rol dit op..en bind met n tou vas..of sit in n vleisnet.
Kook in n pot vir 2 en 1/2 ure op hoog
Haal uit die pot uit en bak dit tot lekker bruin…
Dit kan nou warm of koud ge eet word…
Resep en foto: Stefaans Blaauw