MENGELNOEDELSLAAI


MENGELNOEDELSLAAI
Kook penne pasta tot gaar en laat afkoel.
Maak ‘n pakkie sweet en sour sous met helfte van die water (soos op pakkie aangedui), voeg 3 eetlepels sweet chilli sous by en laat afkoel.
Ontvries ½ koppie ertjies en ½ koppie mieliepitte.
Maak mengelslaai met blaarslaai, groen, geel, rooi soetrissies, tamatie, uie, komkommer.
Wanneer als afgekoel is, meng als bymekaar en verkoel in yskas.
My eie konkoksie – pas slaai hoeveelhede aan afhangende van hoeveel persone
Resep en foto: Marie Dumas Jennings