MARIETJIE SE AARTAPPEL GEREG

 

2014-03-23-aartappelgereg
MARIETJIE SE AARTAPPEL GEREG

My bydrae tot aartappel week – maar ek gaan nog kaas oorgooi en bak in glasoondjie – ek cheese aromat ingegooi – chutney en mayo gemeng peper en pietersielie.
Die gaar aartappels ‘n kruis op gesny en oop gedruk, die vulsels opgesit en in die oondjie gebak tot kaas gesmelt is.

RESEP EN FOTO: Marietjie Nel