KONTINENTALE ROGBROOD -ROLLETJIES

2014-03-16-kontinentalerogbrood
KONTINENTALE ROGBROOD-ROLLETJIES

Jou gewone broodresep
2 x 500 ml koekmeel
1 x 500 ml rogmeel
1 teelepel sout
50 ml olie
500 ml louwarm water
1 pakkie kitsgis

Ek maak 8 broodjies en bak vir 30 min teen 160°C. Of gebruik jou eie resep en 1/3 rogmeel en 1/3 koekmeel. Koekmeel gee ‘n fyner tekstuur.

Dis maar net die 100% rog wat mos glad nie rys nie, ek eksperimenteer maar, maar hou meeste van 60% rog/40% koekmeel.

BRON- Frans Odendaal