KAASSKONS IN DIE SNACKWICH

snackwich broodjies met tunatested
KAASSKONS IN DIE SNACKWICH
4 eetlepels olie
1 eier
¾ koppie melk
1 koppie meel
2 teelepels bakpoeier
1 ½ koppie geraseperde kaas
knippie sout

Meng alles saam en dan maak jy dit in die “snackwich” gaar!
Variasies: mens kan insit net waarvan jy hou, uie, spek, ens.
Sny mooi op die lengte kant oop en sit vulsel in, Yummies.

Resep en foto:  Rina Kleinhans


Vanaand het Azalea my 6 jarige poppie weer haar “skills” in die kombuis afgeshow en vir ons kaasskons in die snackwicher gemaak vir kosblikke môre.
Foto: Izani Hood