INGELEGTE SAMPIOENE IN SLAAISOUS

sampioenetested
INGELEGTE SAMPIOENE IN SLAAISOUS

Le sampioene in. Gebruik die wit knopiesampioene. Griekse of Italiaanse slaaisous. Verhit slaaisous en plaas sampioene daarin totdat die sampioene die temperatuur van die slaaisous bereik. Skep in bottels en seel.

RESEP:  Lydia Buitendach