IDEES VIR LEKKER LEWERGEREGTE

IDEES VIR LEKKER LEWERGEREGTE
Amelia Pretorius:
Beef Liver” sosaties gemaak, al wat ons ingesit het was greenpepper, uie, mushrooms en stukkie wors… dit het ongelooflik lekker sag uitgekom…
Sonja Young:
Make a sweet and sour sauce – Cut your liver in cubes, fry your onion till golden brown, add the liver cubes, cook through. Add a little bit of vinegar, salt and pepper, sprinkle little flour over and let it thicken… as easy as that
Rina Kleinhans
Lewer gebak met krummels om is net so lekker en vinnig.
Charl Hattingh:
Ek het so 2 weke gelede die eerste keer (waarvan ek bewus is) vir my skaaplewer gaargemaak. Dit was die lekkerste lewer wat ek nog gehad het. Glad nie bitter nie.
Rolene Oosthuizen:
Sharon ek maak my lewe lank al alle dierlewer gaar, meestal wild, bees en skaap. Nog NOOIT was dit in melk geweek nie. Ek sny die are (buise) uit, trek die vliesies af, sny so 5 – 10 mm dik skywe (5 x 5 cm)- sommige kleiner.
Dit word net in bruinmeel gedruk dat die lewer weerskante bedek is en in warm vlak olie gebak. Ek strooi sout en peper oor as dit omgedraai word in die pan. Deesdae sny ek kleiner stukkeskaaplewer en strooi Braai en Grill oor en my man braai ‘n paar stukkies vir ‘n snack voor die braaivleis gaar is.
Pieta Van Der Walt:
Ek dink die rede hoekom sommiges ‘n bitter smaak kon ervaar het mag dalk wees omrede die galblaas dalk geskeur het en daar van die gal op die vleis beland het. By die abbatoirs gooi die vleisinspekteurs soms die stukkende galblase in die houers waarin die afgekeurde vleis geplaas word om te voorkom dat die vleis iewers in ‘n pot beland!
Marlene Vos:
Damster I first fry onions with chopped bacon, and then add liver. This is the only way I could get my family to eat it. I serve it with mashed potato , made with Parmesan cheese and a little milk, green peas and butternut stuffed with feta cheese and Jogurt .
Beatrice Trisha Diepold:
Ek braai die lewer, dan gooi ek Worchestersous oor en geur met Majoran en soppoeier. Skuus ek weet nie hoe sĂȘ mens daarvoor in Afrikaans nie. As jy wil kan jy die sousie dikmaak met ‘n bietjie meel. Jy kan ook uie bysit as jy van uie hou.