HABANERO RED BELL TOMATO PEPPER SAUCE

habanero red bell pepper tomato saucetested

HABANERO RED BELL TOMATO PEPPER SAUCE
Die vinnige metode.
750 ml bottel goeie tamatiesous
4-6 habanero peppers
500 ml versapte, oond geroosterde rooi peppers
ΒΌ koppie asyn

Voeg alles in blender en versap baie goed.
In pot bring tot voor kookpunt en prut vir 10 min terwyl jy dit aanhoudend roer, bottel as nog lou, kan gebruik word sodra dit koud is.
Indien jy nie habaneros het nie kan jy rooi rissies gebruik na smaak.

Eugene Andrew Ferreira