kyk as die blikkies kekerertjies weer op special is by die winkels. Ek stock sommer so rak vol op, gebruik dit (veral puree) om souse. kerries en stews te verdik ipv meel of om bietjie tekstuur te gee aan bakgoed met die gf mele wat so ‘glad’ is (gril)… groente muffins en broodjies ens ens. Is altyd handig om te he en baie minder moeite (en ietwat goedkoper) as die gedroogtes.
Lindi Erasmus