

Sit die nek en die hoogrug ( Kambeen) van n JONG BOERBOK..so heel, in n groot pot,
(Moenie SAAG NIE)
ek kook met NET SOUT, PEPER, Bietjie fyn KOLJANDER…
en so 2 eetlepels asyn.
Wanneer die vleis lekker sag is, druk dit in die oond en bak dit sodat dit begin bruin raak.
NOU WORD DIT so LIT vir LIT met die mes uitmekaar gesny…
Dan kom die “res en die slaaie”….Aartappelslaai, SOET PAMPOEN, en Noodel slaai.
Lekker vir n Sondag middag ete.
Resep en Foto: Stefaans Blaauw