BEET CHUTNEY

GEBOTTELDE BEETSLAAItested
BEET CHUTNEY
Hi almal!!! Het hierdie resep by my moeder gekry vinning en maklik:
Hierdie is ‘n heerlike resep om te bedien saam met braaivleis of koue vleis en slaaie.
Bestanddele:
6 koppies gaar beet gerasper
3 uie gerasper sous
3 koppies asyn
6.5 koppies skuiker
2 eetlepels Kerriepoeier
Knippie sout en peper
4 hoogvol eetleples maizena

Kook sous tot skuiker gesmelt is.
Sit beet en uie by en laat kook vir 10 – 15 minute.
Sit in bottels.
BRON EN FOTO: Alinda Lombard