RANDREKKER HAKE
1 boks Hake medallions,
1 pakkie wituie soppoeier,
1 eetl droe mostertpoeier,
1 1/2 koppie melk,
5 medium aartappels geskil,
halwe pak stirfry(myne was n dopertjie,babamielies, jullien wortels en redpeppers ingehad)
Metode:
Sny aartappels in ringe en pak onder in oondbak. Meng soppoeier en mostert met melk. Pak vis in oondbak en gooi stirfry oor. Giet die melkmengsel oor alles. Bak in oond vir 1 uur by 180C. Swartpeper voor opdien gee extra geur.
Geniet die dis, gebore uit n boks!
Jenny Ballack

