OONDGEBAKTE RHUBARB 1 bondel rhubarb in stukke gesny 100 g bruinsuiker Sprinkel anys 3 stukkies kaneel Bak vir so 15 min op 180ÂșC. En dis dit.
Lindi Claassens