MARZIPAN

marzipantested
MARZIPAN

Resep vir Marzipan (Amandel pasta) ongekookte

500grm fyn amandels
250grm versiersuiker
250grm strooisuiker
10ml brandewyn
8 eiergele geklits.
METODE:
Voeg droe bestanddelesaam en meng brandewyn by.
Meng genoeg van die eiergele by om n stywe pasta te kry.
Knie tot net goed gemeng.
Moenie te veel knie nie anders word dit olierig.

Die gekookte een neem langer en is bietjie moeiliker. As jy dit wil he sal ek dit ook plaas. Sterkte. Die een is baie lekker om lekkers te maak

Rina Kleinhans Baie baie dankie Alletta Strydom ek stem Franco Dippenaar mens kry nou amandel meel wat heerlik werk, dalk sal dit help dat die marzipan lekker glad uitkom

BRON- Aletta Strydom