INGEMAAKTE SOET-SUUR KOMKOMMERS

INGEMAAKTE SOET-SUUR KOMKOMMERS
250 ml suiker
375 ml asyn
3 ml sout
2 lourierblare
4 vars knoffelhuisie gekneus
6 heel peperkorrels
paar heel koljanders
wilde komkommers geskil en in ringe gesny
Kook die sous saam vir 10 min, voeg die geskilde ringe in die sous, kook 5 min, bottel warm.
Resep- Floraine Wasserman Venter