COTTAGE PIE

2014-02-19-cottagepie

COTTAGE PIE

Maalvleis, baie uie en greenpepper, speserye soos jy van hou, stock blokkie, blikkie tamatie en uie smoor, chutney, dan het ek 250 g gemengde groente (gevries) bygesit, gebruik gewoonlik vars groente, maar al al kla laat gisteraand, die groente moet ten minste 20 min tot halfuur in daai sousie kook, dan net in bak met mash bo op en rasper bietjie kaas en oond toe vir 10 min

BRON- Adriana Wait Louw