COKE BRAAIVLEISMARINADE


COKE BRAAIVLEISMARINADE
1 liter Coke
1 koppie worcestersous
1 koppie blatjang
½ koppie tamatiesous

Meng alles saam.
Marineer vleis vir ten minste een uur daarin.
Hoe langer die vleis gemarineer word, hoe lekkerder