TAMATIETERT

 

FLR BB be the first to give us a photo!!

1 rol Blaardeeg
15 ml Olyfolie
60 ml Botter
2 Uie – in dun skyfies
30 ml Bruin suiker
500 g Kersie tamaties – gehalveer
Sout en Peper
parmesaankrulle
‘n handvol Roket of Basieliekruid

Stel oond 200*c
Verhit olie en botter oor matige hitte.
Soteer ui en suiker vir 10min tot gekarameliseer.
Geur na smaak.
Pak tamaties – gesnyde kant na onder op ‘n bakplaat.
Skep die uie oor die tamaties en die blaardeeg bo-op.
Bak vir 30min tot gaar.
Die deeg sal nie baie goudkleurig bak nie.
Keer die tert om en bedien met parmesaankrulle en roket en
basieliekruidblare.

Bron: Onbekend

RESEP INGESTUUR DEUR: Cecilia Bedser

DISCLAIMER

Disclaimer | We do not claim that these recipes or photos are proprietary to us. We have just found these over the web. If this is yours and you would like it to be removed and not shared with others, please feel free to let us know