”SUSHI SANDWHICHES”
Neem jou snye brood, bruin of wit, rol dit lekker plat met ‘n koekroller, meer dit lekker dik met maaskaas, pak ham op, smeer mosterd op die ham, sny agurtjies, pak bo op die ham. Rol dan lekker styf op en maak styf toe in kleefplastiek soos ‘n “christmas cracker” sit in die yskas oornag. Voor bediening, haal uit plastiek, sny mooi wielietjies en pak op jou borde saam met ander koue vleis. Die variasie is lego, mens kan opsit net waarvan jy hou. Geniet dit.
Helene Kluge

