STEAK-SLAAI

1503443_10200526641406804_85300795_n

STEAK-SLAAI

Gigi Robinson

Rocket slaai blare, gesnipperde spring onions, baby red and yellow peppers, olywe, fetakaas, tamaties, avo, blikkie gesnipperde sampioene , vinnig gebraaide steak met ‘n drizzle balsamic glaze en slaai sous, skies vir die meng van taal!