SPINASIESLAAI MET LEMOEN

SPINASIESLAAI MET LEMOEN
Fyngekapte baby spinach
Bacon – crisp gebraai
Kersie tamaties
Feta
Spring onion – fyn gekap

Sous
100ml olyfolie
90ml druiweasyn
60ml suiker
30ml lemoenkonsentrast
2 teelepels heuning
2teelepels wholegrain mostert
Vars knoffel

Maak slaaisous in glasbottel en skud alles goed saam
Meng slaaigoed in bak
Giet sous oor slaai voor bediening

Marieta van Bladeren