SONJA SE TUNA MOUSSE

 

download (1)tested

SONJA SE TUNA MOUSSE

(20 Mense)
1 blik tuna in water
½ koppie mayonnaise
½ koppie tamatiesous
½ koppie fyn gekapte ui
2 eetlepels suurlemoensap
¼ teelepel mostert poeier
2 teelepels suiker, sout en peper
½ koppie room. Versap
3 opgehoopte teelepels gelatien, opgelos in ½ koppie warm water en ½ koppie koue water

Meng en laat stol in yskas.
Maak dit met liefde en die komplimente stroom in.

Bron – Sonja Mulder