SAPPIGE FRIKKADELLE (Halogen)
SAPPIGE FRIKKADELLE (HALOGEEN)
500 g maalvleis
½ ui fyn gesny
speserye na smaak
1 eier
1 eetlepel mayonnaise
1 eetlepel blatjang
1 wheatbix, fyn gedrukMeng alles lekker saam, rol bolletjies en sit in ‘n bak.
Maak toe met foelie (druk so 5 gatjies in). Bak teen 200°C vir 40 minute. Dan haal ek die foelie af en los vir nog so 5-10 min tot lekker bruin bo.
(Ek het hierdie gemaak vir my meisiekind se kosblik, so lekker klein gemaak en nie te veel snaakse speserye nie).
Bron: Ingé Vermaak Potas