KAIING BROODJIE

kaiing broodtested

KAIING BROODJIE
Ekke het deeg aan gemaak in my broodmasjien en kaiing in geknie, laat rys en 35 min,  gebak by
180 ºC tot dit hol klink as mens op die broodjie klop.
Baie lekker!!!

Nota:  Ek is seker gekoopte brooddeeg sal ook goed werk – Rina

Foto:  Benhet Niewenhuis