INGELEGDE KERRIEVIS
1 KG STOKVISSTUKKE
Sout en varsgemaalde swart peper na smack
250 ml (1 k) koekmeel
2 ekstragroot eiers geklits
125ml (1//2 K) kookolie
KERRIESOUS
3 groot uie geskil en in skywe gesny
375ml (1 ½ k) bruinasyn
60ml (1/4 k ) water
45ml (3 eetl) suiker
5ml (1t) borrie
10ml (2t) kerriepoeier
1ml fyn paprika
4 lourierblare
8 peperkorrels
Sout na smaak
1. Plaas visstukke in bak. Meng geurmiddels met meel en rol vis in gegeurde meel
2. Verhit braaipan met olie. Dompel vis in geklitse eier en plaas direk in die warm olie. Braai vis vir ongeveer 5 min aan elke kant of tot goudbruin. Verwyder uit olie en dreineer.
3. KERRIESOUS: Kook al die bestandele saam in ‘n swartboomkastrol vir ongeveer 10 min.
4. Om op te dien: Plaas helfte vis op bodem van opdienbak en giet uiemengsel oor vis OF
Plaas in bottles en seël
