HEART SHAPED CUPCAKES

2014-01-10-heartshapecupcakes

ADD A MARBLE AT THE TOP OF YOUR CUPCAKE LINERS TO MAKE HEART SHAPED CUPCAKES

Wilma Josey Venter

Moes dit net deel…om ‘n Hartjie-vormige muffin/cupcake te bak…sit ‘n Albaster in die middel van die bakpapiertjie…

Marieta van Bladeren Gedoen. Moet net bietjie minder deeg as gewoonlik insit anders druk deeg daai albasterjie in sy kanon