GEVULDE SAMPIOENE My man het ‘n klein bietjie van die volgende op gesit, cheddar kaas, feta, knoffel, rissie smoor, biltong, uie, mayonnaise, spice, TLC
Nota: Vir 6 sampioene kan jy dit ook 4min in die mikrogolf sit, net so lekker
Idee en foto – Rio Judy Canovi Brand