GEVULDE MURGPAMPOENTJIES

 

2014-01-11-gevuldemurgpampoentjiestested
GEVULDE MURGPAMPOENTJIES

Hier in die midde ooste stop die mense dit met rys en maalvleis. Ek het bietjie brijani rys oor gehad en net d maalvleis gebraai. Toe gemeng met rys en bietjie speserye en toein oond gebak nadat ek dit gestop het. Kan nie sĂȘ hoe lank d moet bak want dit hang af van grootte v pampoentjie. Ek hou van dit want die pampoentjie is redelik smaakloos op sy eie. Hou vd tamatie en uie idee!

Bron- Mariaan van Taak