CREAM CRACKER KOEKIES

 FLR BB with Hearttested
CREAM CRACKER KOEKIES
Ek maak graag die volgende vir kinder partytjies:
20 Cream crackers stukkies gebreek
1 blikkie gekookte kondensmelk
25o g gesoute grondbone
Meng goed.
Druk vas in gesmeerde vlak bak.
Plaas oornag in yskas en sny in blokkies.
Resep: Marina Hamilton-Walker