BOSTON BAKED BEANS


BOSTON BAKED BEANS
1 x 500 g haricot boontjies gekook tot per sag.
400 g pork belly on 5cm blokkies gesny,vel aan.
50g bruin suiker
45g swart treacle
1eetlepel engelse mostert aangemaak
4 naeltjies
8-10 pekel uitjies
sout en peper
In oondvaste pot met deksel plaas die boontjies onder in.Maak seker daar ia genoeg water om bone te bedek. plaas ander bestandele behalwe sout in pot. druk die naeltjies in een van die uitjies.bak in voorverhitte oond teen 160 grade vir omtrent 3 ure.
Verwyder van die oond. Trek al die vark vleis op na met vel na bo
sprinkel met sout en bak vir verdere uur sonder deksel.
bedien net so op sy eie of op rooster brood.
Franco Dippenaar