SAGTE VERSIERSEL


SAGTE VERSIERSEL
250 g margarien
1 pak 500 g verskiersuiker
1 eiergeel
5 ml gliserien
bietjie sout
Meng deur goed saam te klits en smeer tussen koekies.
Resep en foto: Mariana Cassie Carosini


SAGTE VERSIERSEL
250 g margarien
1 pak 500 g verskiersuiker
1 eiergeel
5 ml gliserien
bietjie sout
Meng deur goed saam te klits en smeer tussen koekies.
Resep en foto: Mariana Cassie Carosini