RUMBALLETJIES

 rumballetjies 2
RUMBALLETJIES
1 blik kondensmelk
250 g dadels fyn gesny
6 Weetbix fyngemaak
2 eetlepels kakoa
2 telepels rum opsioneel
Meng alles goed. Rol balletjie en rol in klapper en Geniet !!
Resep en foto:  Marianne Jacoby