MINI QUICHES
Butter the slices of bread and press them firmly down (butter side down) into muffin cases. Bake for 10 minutes in a preheated oven at 180 degrees – leave in pans. In a jug combine the eggs, milk, cream or yogurt and whisk to combine. Fry the bacon and onion until starting to brown – divide the mix evenly into the muffin cases. Pour the egg mixture over the top and sprinkle with cheese. Bake for 30 minutes or until golden and puffed.
Adam Cloete
Hier is die mini quiches (2 soorte) van gisteraand. Die linkerkant se 6 is korsloos en het groenrissie en gerasperde baby marrow as vulsel en die aan die regterkant, bacon en leeks. Die vla is maar ‘n mengsel van eiers, suurroom, gewone yoghurt en roomkaas en hulle is gesprinkel met gerasperde cheddarkaas.
Adam Cloete
Ek het die resepte vir myself aangepas om 12 van elk te maak en die bestanddele van die vla maar sommer so op skatting gekombineer. Albei het egter heerlik gekom
FOTO- ADAM CLOETE

