
MAALVLEIS SAAM MET HEERLIKE SPAGHETTI
Die resep vir die maalvleis….
Braai 2 fyn gekapte uie tot lekker gaar, braai dan 1 pak fyn opgesnyde bacon verkieslik sonder vet (ek gebruik Spar se “lean” bacon) saam met die uie. Roer dan 500 g maalvleis daarby en braai tot gaar en verdik met bietjie Bisto. Bedien op die spaghetti ( Resep op die blog)
! Lekker eet!
Rosemarie Maytham