KORINGSLAAI


KORINGSLAAI
Kook 250 g koring tot gaar, nie pap nie, laat afkoel
Sny die vogende bestanddele daarin:
2 groot agurkies
1 ui
2 ontpitte ryp tamaties
4 seldery stingels
1 rooi soet rissie
25 ml vars pietersielie
25 ml vars koljander blare
sout en swart peper
2 hard gekookte eiers
Sprinkel met slaai sous van jou keuse ! ENJOY!!!
BRON- Gideon Louw