GERT SE NACHOS MET BONE


GERT SE NACHOS MET BONE
1 blikkie (410 g) botterbone
1 blikkie (410 g) baked beans
400 g tamaties in blokkies gesny
500 g hoendervleis fyn gesny
50 ml mayonnaise
100 ml ongegeurde jogurt
1 pak 250 g Sweet chilli Doritos
250 g gerasperde cheddar kaas
Guacamole of advokado
Voorverhit die oond tot 180ºC
Verpulp die boontjies
Maak die hoendervleis gaar
Meng die hoender, tamaties en boontjies saam
Meng die mayonnaise en jogurt in ‘n aparte bakkie
Gooi die helfte van die Doritos onder in ‘n oondvaste bak
Skep die boontjie mengsel daarop
en die mayonnaise mengsel bo-oor
Plaas die orige Doritos en dan die kaas oor die mayonnaise mengsel
Bak sowat 15min of totdat die kaas gesmelt is
Haal uit die oond en skep die guacamole oor die gereg
Gert Steyn  dis lekkerder as die Spur se nachos
Resep ingestuur deur  Gert Steyn